Skip to main content
0
Search products
Search
Mugs
Tees
Hoodies
Search products
Search
Chat
Share
Free Shipping
Menu
Mugs
Tees
Hoodies
Back to urbandictionary.com
Pro Customization
Create unique products with your own words and definitions
Preview
Personalize Your Design
Your Word
Your Definition
Om 'n Esti te beskryf, dit is wanneer jy iewers in 'n plek in stap en jou oë vorm in hartjies, jou hart begin vinnig klop, jy kry [butterflies] en jy kan nie ophou soos 'n idoot smile nie. Esti is 'n naam van 'n vrou wat jy nooit deur jou vingers moet laat glip nie [anders] verloor jy die kans om die liefde van jou lewe te ontmoet. Esti is die mooiste vrou wat jy ooit sal ontmoet in jou lewe, sy is nie net mooi nie maar ook oulik, liefdevol en [intelligent]. Esti maak als in die lewe die moeite werd. Esti mag dalk somtyds 'n bitch wees maar as jy haar leer ken sal jy agter kom dit is die moeite werd. Esti is die tipe mens wat hou van praat, musiek luister en ook van lees. Esti lyk altyd op haar mooiste en die oulikste as sy slaap.
Text fits
Save
Cancel
🤖
Shopping Assistant
Online
Hey! 👋 I'm your shopping assistant. What are you looking for?
Ask about products
AI-generated responses. Verify claims.