Skip to main content
Dictionary
Store
Blog
World
Help
Advertise
Chat
System Status
Information Collection Notice
Trademark Concerns
reCAPTCHA Privacy
Terms of Service
reCAPTCHA Terms
Privacy Policy
Accessibility
Report a Bug
Data Request
Contact Us
Security
DMCA
© 1999–2026 Urban Dictionary ®
Mugs
Tees
Hoodies
Pro Customization
Create unique products with your own words and definitions
Preview
Personalize Your Design
Your Word
Your Definition
Om 'n Esti te beskryf, dit is wanneer jy iewers in 'n plek in stap en jou oë vorm in hartjies, jou hart begin vinnig klop, jy kry butterflies en jy kan nie ophou soos 'n idoot smile nie. Esti is 'n naam van 'n vrou wat jy nooit deur jou vingers moet laat glip nie anders verloor jy die kans om die liefde van jou lewe te ontmoet. Esti is die mooiste vrou wat jy ooit sal ontmoet in jou lewe, sy is nie net mooi nie maar ook oulik, liefdevol en intelligent. Esti maak als in die lewe die moeite werd. Esti mag dalk somtyds 'n bitch wees maar as jy haar leer ken sal jy agter kom dit is die moeite werd. Esti is die tipe mens wat hou van praat, musiek luister en ook van lees. Esti lyk altyd op haar mooiste en die oulikste as sy slaap.
Text fits
Save
Cancel